Lowveld
Plaaslike Friesperde blink op nasionale vlak uit
06:24 (GMT+2), Tue , 14 October 2014
Lowveld
Sean Eggersglusz en Selma van den Berg van Selco Friesstoet
Die Laeveld is dalk bekend as 'n gewilde toerisme-aantreklikheid, as 'n puik verskaffer van sitrus en neute, maar deesdae kan mens top-gehalte Friesperde ook bytel as een van die bes bewaarde geheime van hierdie area. Twee plaaslike stoete, Selco Friesperd-stoet en Danina Friesperd-stoet, het onlangs aan die Friesperd Telersgenootskap Streekskou in Gauteng deelgeneem en teruggekeer met verskeie pryse aan die toom. Van die uitslae sluit in: Hingste vier tot vyf jaar oud: 2de - Felix van Doorndraai besit deur Marina Groenewald (privaat-eienaar) Senior merrie vyf jaar en ouer: 5de - Tjistske van Slothoeve (Danina Fries-stoet) 3-gang hings drie tot vyf jaar: 1ste - Felix van Doorndraai gery deur Wilko Kamffer Hingste ouer as vyf: 3de - Roland van Doorndraai gery deur Role' Swart (Selco Fries-stoet) 3-gang merrie vyf jaar en ouer: 3de - Fleur M gery deur Marina Groenewald (Danina), 4de - Akke van Wisselend Tij -gery deur Sean Allan Eggersglusz Asf (Selco), 5de Fardau van Coudenburgh gery deur Jandalise Venter (Danina) Ruiter ouer as 18 jaar: 1ste - Jandalise Venter op Fleur M, 3de Role Swart op Roland van Doorndraai Ruiter ouer as 40 jaar: 1ste - Sean Allan Eggersglusz op Akke van Wisselend Tij Dresseer: Novice 2 - 4de Jandalise Venter op Fleur M 5de Sean Eggersglusz op Akke van Wisselend Tij Novice 3 - 3de Sean Eggersglusz op Akke van Wisselend Tij 4de - Jandalise Venter op Fleur M Prelim 2 2de - Jandalise Venter op Fardau van Coudenburgh 7de - Wilko Kamffer op Tjitske Prelim 3 5th - Jandalise and Fardau 7th - Wilko and Felix

Gallery
AgriEco
Voting Poll
N