Central SA
MPO in die Vrystaat hou skolemelkdag
09:27 (GMT+2), Mon , 04 November 2013
Central SA




Melkvreugde. Henco Frylinck, melkboer van Bloemfontein, wys vir die jong Heinrich Coetzee hoe om ‘n Jersey-koei te melk op die Melprodusente-organisasie (MPO) in die Vrystaat se Skolemelkdag by die Lettie Fouché-skool in Bloemfontein. Izette Louw, bestuurder van die MPO in die Vrystaat, het saam met die Bloemfonteinse suiwelmaatskappy Dairy Corp en Nampak 300 botteltjies melk aan die kinders uitgedeel en die kinders is geleer hoe koeie gemelk word en hoe melk verwerk word vir die winkelrak. Inkleurboeke is ook uitgedeel. Frylinck het die Jersey en ’n kalf by die skool gehad. Nog skole word vir die jaarlikse MPO-skolemelkdag besoek.




Gallery
AgriEco
Voting Poll
N