Central SA
'Vanjaar is 'n weermark, maar besproeiingsboere se koppe is deur'
15:08 (GMT+2), Tue , 14 January 2014
Central SA
Ernst Janovsky
Dirk Kok - In 2014 gaan die weer een van die grootste bepalende faktore wees vir droëlandboere wat onder die gevolge van die droogte deurloop. Aan die ander kant lyk die nuwe jaar egter na ’n voorspoedige een vir boere met mielies onder besproeiing, sê Ernst Janovsky, Absa se hoof van agribesigheid.

Luister by www.ofm.co.za/article/140558/Vanjaar-is--n-weermark-maar-besproeiingsboere-se-koppe-is-deur.





Gallery
AgriEco
Voting Poll
Y