Central SA
Regering laat nuwe boere in steek, sĂȘ Steytler
15:36 (GMT+2), Tue , 14 January 2014
Central SA
Louw Steytler
Dirk Kok - Sowat 600 nuweling-graanboere van die Vrystaat, Noordwes, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Mpumalanga kan nie vanjaar weer deur Graan SA ondersteun word nie omdat die regering nie weer geld hiervoor bewillig het nie.
Hierdie boere is verlede jaar met hul boerderye gehelp met R200 miljoen van die regering se herkapitaliseringsprojek vir grondhervormingsprojekte.
Graan SA se president, Louw Steytler, sê dit was een van die suksesvolste ondersteuningsprojekte in die land. Die feit dat dit nie kan voortgaan nie, is ’n groot fout en 'n skande.
Steytler sê hy hoop daar word in die toekoms beter besluite van regeringskant af geneem.

Luister by www.ofm.co.za/article/140733/Regering-laat-nuwe-boere-in-steek-se-Steytler.


Gallery
AgriEco
Voting Poll
Y