Central SA
Voedselsekerheid nie so seker - Graan SA
15:37 (GMT+2), Tue , 14 January 2014
Central SA
Dirk Kok - Graan SA sê voedselsekerheid is vir die nuwe produksiejaar in gedrang.
Dit is nie ’n uitgemaakte saak dat daar genoeg kos geproduseer sal kan word in gebiede waar reën laat geval en boere laat geplant het nie.
Graan SA se president, Louw Steytler, sê van die aangeplante oeste lyk goed, maar daar is dele waar te min grondvog tot probleme kan lei. Goeie reën gaan die enigste redding wees.

Luister by www.ofm.co.za/article/140737/Voedselsekerheid-nie-so-seker--Graan-SA.


Gallery
AgriEco
Voting Poll
Y