SA boere gaan meer moet produseer - Johannes Möller
08:54 (GMT+2), Thu , 16 January 2014
Luister elke weeksoggend van 04:00 tot 06:00
Dirk Kok - Op OFM se
Before Dawn het Agri SA se president, Johannes Möller, gesels oor die vooruitsigte vir die landbousektor. Hy sê die algemene landbouprentjie in die land lyk nie sleg nie. Suid-Afrika gaan egter, in belang van die land en van voedselsoewereiniteit, sy landbouproduksie drasties moet verhoog.
Luister by
www.ofm.co.za/article/140806/SA-boere-gaan-meer-moet-produseer--Johannes-Moller.