Tef is ? gewas wat baie vinnig kos in die somer kan produseer; in sommige gevalle binne vier weke na plant. Dit kan hoë opbrengste van goeie kwaliteit teen relatiewe lae insette lewer. Dit kan op marginale gronde verbou word by ? reënval van so laag as 450mm/jaar. Tef reageer egter baie goed op bemesting en produksie verhoog drasties byreënval van 600mm/jaaren hoër. Tef saailinge groei aanvanklik stadig en dit lyk of hulle stilstaan terwyl ? behoorlike wortel ontwikkel, wat weer later in die seisoen vinnige groei kan ondersteun.
Pannar: veelsydige tef-kultivars
Pannar: veelsydige tef-kultivars
Pannar: veelsydige tef-kultivars
Pannar: veelsydige tef-kultivars
Weather
Currencies
Moon Cycle
US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan
CURRENT MOON