Reën maak nie alleen die landbou wakker nie maar kataliseer ook al wat insek, mikro-organisme, parasiet, patogeen en siektetoestand is, onder vee. Dit is nou tyd om elke dag ‘n oog oor vee te hou veral waar daar ongewerweldes soos bosluise, muggies, muskiete en inwendige parasiete mag voorkom. Op een of ander manier het die eerste uitbraak van brandsiekte in die Oos-Kaap onlangs voorgekom terwyl die swaard van bek-en-klouseer die ooste van die land gedurig aan die bewe het.
Kyk met verskillende oë na somerreën
Kyk met verskillende oë na somerreën
Weather
Currencies
Moon Cycle
US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan
CURRENT MOON