Dit is soms te maklik om suur te raak oor peste en plae wat in die tuin aan die plante en die grasperk vreet. Sulke werk die spuitkanne oortyd en die goggas val soos martelare voor die plaagdodernewels. My kommer is dat ons nie genoeg aan die natuur oorlaat nie en veral in die tuin te veel inmeng. Kyk maar saans as die paddas tydens kooroefening ook versnapering neem: min insekte staan ‘n kans om voor die aanslag weg te kom. Dis motte, ruspes, krieke, molkrieke, besies, selfs duisendpote en honderpote wat verorber word.
Insekskerpskutters in die tuin
Insekskerpskutters in die tuin
Insekskerpskutters in die tuin
Weather
Currencies
Moon Cycle
US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan
CURRENT MOON